Eugene & Lolla – Cape Town Photography

Eugene & Lolla – Cape Town Photography

Eugene & Lolla – Cape Town Couple Shoot Hoe oulik is die couple saam! Ek was erg uit my vel uit opgewonde vir die paartjie se sessie in die middestad van Kaapstad! Daar is natuurlik ‘n hele paar faktore wat mens in ag moet neem as jy in die stad wil...
Maia Newborn – 8 days old

Maia Newborn – 8 days old

Maia- 8 days old Garden Newborn Photography Die mooie klein newborn prinsessie het met ‘n bos hare in die wêreld gekom! Hoe cute is die donkerkop dogtertjie?! Ek was so bevoorreg om Nina en Terence se maternity shoot tussen die canola blommetjies te doen. Volg...