by La Ane Photography | Sep 23, 2017 | Newborn
Newborn shoot – George, Garden Route Hoe oulik is die kleine Daniël se newborn sessie?! Hy was stroooopsoet gedurende sy sessie en het net wakker geword om te drink en dan weer verder geslapies =) Ek het omtrent lekker geshoot! Dit is so groot voorreg om...
by La Ane Photography | Sep 18, 2017 | Newborn
Bernadette – 12 days old Garden Route Newborn Photographer Die eerste dag toe ek gehoor het dat Chantelle & Brian swanger is was ek uit my vel uit opgewonde! Hulle het dadelik gese dat hulle by my hulle maternity & newborn sessie wil boek! Ek het van die...
by La Ane Photography | Aug 23, 2017 | Newborn
Emile – 6 days old Garden Route Newborn Photographer Ek is so bevoorreg om die gesin se maternity en paar maande later die newborn shoot van kleine Emile te kon doen! Ek is saam met elke mamma so opgewonde vir die koms van hulle kleinding. Dit is so groot...
by La Ane Photography | May 31, 2017 | Newborn
Juahan – 12 daggies oud Garden Route Newborn Photography Dit was soooo lekker om die pragtige seuntjie se newborn shoot op ‘n plaas in Riversdal te kon doen. Ek ken vir Leandri al ‘n hele paar jaar. Ons was saam op skool en toe heel toevallig in...
by La Ane Photography | Apr 28, 2017 | Newborn
Amieka: 9 days oldPretoria East Newborn PhotographerEk is defnitief sooooo bevoorreg om die kleine newborn lyfies te kan ontmoet. Hoe jonger die babatjies is, hoe makliker is dit vir my om hulle af te neem. Ek verkies om die sessie binne die eerste 12 daggies vanaf...
by La Ane Photography | Dec 29, 2016 | Newborn
Nian Newborn Garden Route Photography Hoe cute newborn is Nian?! Defnitief CUTENESS overload! Ek het die voorreg gehad om Nanette & Ian se maternity shoot ‘n paar maande gelede in die Garden Route te kon doen. Ons het ‘n location gekies wat nie...