Mommy and Me

Garden Route Shoot

Mommy and Me Shoot | Garden Route |4 Desember 2017 |

“A girl should be two things: classy and fabulous..” – Coco Chanel. Alles van die sessie was net perfek… die location, modelle, hulle klere & Caro se makeup en hare  =) Kombineer al die faktore en jy kry WOW =) Ek ken vir Caro al ‘n hele paar jaar en dit was so spesiaal toe sy my kontak om ‘n Mommy and Me shoot te doen. Haar dogtertjie is nou op die cuteste ouderdom. Ek dink ‘n Mommy and Me shoot is een van die awesomeste shoots wat mens kan doen! Carolina gaan die foto’tjies van haar en haar mamma LOVE as sy ouer is!

Ons het besluit ons gaan iets anders as net die normale strand, see, veld of woud foto’s van die area doen. George het die pragtigste winkeltjies en geboue – perfek vir ‘n Urban look en feel! Dit was soveel fun om in die strate van George te shoot. Die mamma en dogtertjie het soveel moeite gedoen met hulle kleredrag en dit maak die foto’s sommer ekstra mooi! Ons het die shoot {op ‘n yskoue dag} afgesluit met ‘n lekker cappuccino by ‘n baie mooi koffiewinkel.

Hare: Luzaan Gerber

Geniet julle foto’tjies =)

–> View full post