Blog

Caro & Carolina – Garden Route Shoot

Mommy and Me Garden Route Shoot Mommy and Me Shoot | Garden Route |4 Desember 2017 | “A girl should be two things: classy and fabulous..” – Coco Chanel. Alles van die sessie was net perfek… die location, modelle, hulle klere & Caro se makeup en hare  =)...

Jansen – Garden Route Family Shoot

Jansen Garden Route Family Shoot Garden Route Family Photographer | 22 November 2017 | Die sessie was so na aan my hart – ek LOVE die plaas lewe! Ek is ‘n Vrystater {gebore in Bloemfontein} en elke naweek in my kinderjare was omtrent op ‘n plaas spandeer. Ek is...

Fashion Girls – Toddler Shoot

Fashion Girls Toddler Shoot | Garden Route | George | 16 November 2017 | "One is never over-dressed or underdressed with a little black dress..." Ek het 'n ONGELOOOOFLIKE lekker sessie met die pragtige twee dogtertjies gehad! Ons het 'n "Audrey Hepburn" inspired...

Philip & Michelle – Pretoria Maternity Shoot

Philip & Michelle Pretoria Maternity Shoot Maternity shoot | Pretoria | 11 November 2017 | Wat 'n ONGELOOFLIKE lekker maternity sessie met die pragtige amper mamma en pappa op 'n beautiful venue buite Pretoria! =) Dit was defnitief een van my gunsteling sessies...

Terry & Karin Wedding – Garden Route

Terry & Karin Wedding - Garden Route Wedding: 28 Oktober 2017: Wat 'n groot voorreg om Terry & Karin se troue te kon afneem by die pragtige Down to Earth venue in Heroldsbaai. Hulle het op 28 Oktober 2017 vir ewig trou aan mekaar beloof in die hartjie van die...

Hugo Family

Hugo Family Shoot Garden Route Ontmoet die pragtige Hugo gesin. Daar is iets besonders aan die strande in die Garden Route. Dit is nie orals in die land waar mens die ver uitgestrekte lang strande kry nie. Soos mens loop is daar orals sulke versteekte "secret...

Martino & Ruth – Garden Route Maternity Shoot

Martino & Ruth Garden Route Maternity Shoot Die maternity shoot is verseker een van my gunsteling sessies! Die dag toe ek en Ruth die location gereel het, het ek alkaar geweet dat DIE sessie iets spesiaals gaan wees! Ruth se skoonouers het 'n plaas in die Karoo...

Arno & Tanya – Garden Route Maternity Shoot

Arno & Tanya Garden Route Maternity Shoot Arno en Tanya se maternity shoot was verseker een van my lekkerste sessies in die Garden Route! Ek ken al vir Tanya 'n hele paar jaar, daarom was dit EKSTRA spesiaal toe sy en haar manlief my vra om hulle maternity &...

Daniel 10 days old – Garden Route Newborn Shoot

  Newborn shoot - George, Garden Route Hoe oulik is die kleine Daniël se newborn sessie?! Hy was stroooopsoet gedurende sy sessie en het net wakker geword om te drink en dan weer verder geslapies =) Ek het omtrent lekker geshoot! Dit is so groot voorreg om die...