by La Ane Photography | Aug 11, 2017 | Couple
Johannn & Marinell – Garden Route Couple Shoot Daar is min dinge so spesiaal soos ‘n couple shoot! Ek ken die twee pragtige mense al ‘n hele paar jaar. Dit was so groot voorreg toe Marinell my kontak en se hulle wil ‘n couple shoot by my...
by La Ane Photography | Apr 21, 2017 | Couple
Eugene & Lolla – Cape Town Couple Shoot Hoe oulik is die couple saam! Ek was erg uit my vel uit opgewonde vir die paartjie se sessie in die middestad van Kaapstad! Daar is natuurlik ‘n hele paar faktore wat mens in ag moet neem as jy in die stad wil...
by La Ane Photography | Nov 25, 2015 | Couple
Couple shoot – Garden Route Photography Dit was so lekker gewees om die pragtige couple se 6 jaar anniversary foto’s in die Garden Route te kon doen. Hulle is ouers van twee pragtige seuntjies. Hulle het die kinders by ouma en oupa gelos en weer kom...