Potgieter Maternity Shoot

Garden Route – George

Maternity shoot | Garden Route | George

Ooooh alles van die sessie was sooo mooi gewees! Ek LOVE dit om nuwe locations te scout en die was een van daardie “toevallige” great plekkies wat ek een Sondag middag ontdek het… Ek ken vir Estee al van skooljare af en dit was soooo ‘n groot blessing om hulle tweede maternity shoot te kon doen! Estee, het soos altyd prentjie mooi gelyk!!! Dit was sooooo lekker gewees om julle weer te sien en te sien hoe super oulik Elné’tjie geword het… ek het haar gate uit geniet! Dankie dat julle my altyd vertrou met julle shoots, dit is ‘n voorreg om saam met julle al julle mylpale te vier.. EK kan nie wag vir julle prinsessie se koms nie <3

Geniet julle foto’tjies!