Johan & Amelia Maternity Shoot

Garden Route – George

Maternity shoot | Garden Route | George

Wat ‘n super fun sessie op ‘n plaas met die mooiste see uitsig! Ek dink Vrystaatse skapies kan net droom van sulke groen gras met ‘n see uitsig =) Die weer was baie baie swaar gewees, maar ons het besluit om ‘n kans te vat en te shoot tot dit reen =) Ons het basies net klaar geshoot toe begin dit sous reen! Amelia, jy het pragtig gelyk en ek het elke oomblik van julle foto sessie sooo geniet! Julle gaan verseker amazing ouers wees! Ek kan nie wag vir julle newborn shoot nie <3

Makeup en hare: Wilna Allpass – Professional Make-up Artist and Hair Stylist {baie dankie, haar makeup het stunning gelyk!}