Swanepoel Family Maternity Shoot

Garden Route – Oudtshoorn, Karoo

Maternity shoot | Garden Route | Oudtshoorn | Karoo

Wat ‘n lekker sessie tussen die bloeisels in die Karoo <3 Dit was soooo lekker gewees om julle weer af te neem en ek kan nie wag vir julle prinsessie se koms nie! Daar is net iets besonders aan somersaande in die Karoo! Ons sessie was afgesluit met die maan wat agter ons verskyn het asook die moooooiste skakerings van pienk en blou lug!

Geniet julle foto’tjies! <3

Makeup en hare: Leane Labuschagne {082 463 9018}