Strydom Family – Beach shoot
Garden Route, Heroldsbay
Family shoot | Garden Route | Heroldsbay
Wat ‘n lekker reenerige dag saam met die gesin op die strand. Die weer was super swaar gewees, maar ons het steeds baie pret gehad! =) Erne Strydom, dit was ‘n voorreg om julle familie shoot te kon doen en dit was sooo lekker om jou weer na al die jare te sien <3
Geniet julle foto’tjies =)