Sion Hugo – 7 days old

Garden Route Newborn Photographer

Before you were born, we dreamed of you, we imagined you, we prayed for you.. Now that you are here, we hope for you, we love you and we thank God everyday for you!

Wat ‘n lekker sessie met die pragtige seuntjie…! Ek ken vir Tanya al baie jare en ek was soooo opgewonde die aand toe ek gehoor het sy is swanger.. dit voel soos gister wat ek saam met hulle opgewonde was oor die nuus! Vandag het ek die reuse voorreg gehad om hulle bondeltjie liefde te kon afneem… =) Ek wou al lankal ‘n “army” tema gedoen het, en was so opgewonde om die tema vandag te kon doen… =) Die ammo pouch wat ek vandag gebruik het, het baie sentimentele waarde.. Dit was my Pa se Oupa sin in die Tweede Wereld Oorlog in 1941. Die army badge, hoed en seilsak was my Pa sin in die weermag =) Tanya Hugo en Thomas Arno Hugo geniet julle voorsmakie!! =)

Geniet julle foto’tjies!

KLIEK HIER OM JOU SHOOT TE BOEK