Marlou & Leandri Maternity Shoot

Garden Route – George

Maternity shoot | Garden Route | George

Ooooh wat ‘n SUPER fun sessie met die awesome couple! Leandri  is swanger met IDENTIESE tweeling dogtertjies! Hoe cute is dit!!!! Ek het van kleins af gedink dat identiese tweelinge die coolste ding ever is =) Dit mag dalk alles daai fliek “It takes two” van die Olsen tweeling se skuld wees =) Ek weet sommer dat die twee prinsessies vir julle BAIE geluk gaan bring! Dit was soveeeel pret gewees om julle maternity shoot te kon doen en ek het elke liewe oomblik soooo baie geniet! Dankie dat julle so “keen” was om enige iets te doen en selfs amper te swem om die “shot” te kry =) Julle twee is awesome! Ek sien saam met julle uit vir die koms van julle tweeling! =)

Geniet julle foto’tjies! <3

Makeup en hare: Leane Labuschagne {082 463 9018}