Lukas – 6 daggies oud

Garden Route Newborn Photographer

Garden Route Newborn Photographer | 20 November 2018

Lukas was stroopsoet gewees tydens sy newborn sessie <3 Ruth, julle het ‘n pragtige seuntjie en dit was ‘n voorreg om sy shoot te kon doen. Die tipe shoots is van my gunsteling! Dit is natuurlik ‘n lang proses om die baba’tjies te pose en kan enige iets van 2-4  ure duur. Die harde werk is totaal en al aan die einde van die dag die moeite werd as mens al die cuteness op mens se skerm sien!

Geniet elke oomblik van die spesiale tydperk, dit gaan so gou verby <3

Die babatjies se veiligheid is vir my uiters belangrik. Ek is deel van INPA {International Newborn Photography Association} en sal altyd seker maak dat:

  1. Die studio is lekker verhit
  2. Ek los nooit die baba alleen in ‘n prop
  3. Die props waarin ek die baba’tjies sit is veilig {dit kan nie omtuimel of breek nie}
  4. Die baba le gemaklik
  5. Ek forseer nie die babatjie in enige pose nie. Elke baba is uniek en ek kyk waarmee die newborn gemaklik is en pas daarby aan.

–> Kliek gerus hier om jou newborn sessie te boek.