Kauthar turns 3!

Smash the Cake

Hoe cute is die smash the cake sessie?! Ek is mal oor tema shoots – dit maak my super excited om sulke sessies te beplan! Ek en Zeenat het besluit op ‘n unicorn tema en die woud het soooo mooi saam met die tema gegaan.

Dit was my eerste keer wat ek ‘n smash the cake gedoen het met ‘n dogtertjie wat ouer as 1 is en ek het dit sooo geniet! Dit was soveel fun gewees om met haar te kon gesels gedurende die sessie. Sy het verseker al ‘n baie sterk persoonlikheid op die ouderdom en het my so vermaak met haar sê-goed gedurende die sessie.

Zeenat, so baie dankie dat jy my gevra het om julle prinsessie se smash the cake af te neem, ek het elke oomblik so baie geniet! =)

Geniet julle kosbare herinneringe =)