Jonck Family

Maternity Shoot

Garden Route

Wat ‘n lekker  maternity sessie op die Jonck gesin se plaas. Ek is ‘n Vrystater, so daar is iets baie spesiaals vir my aan ‘n plaas. Die stilte van ‘n plaas, die natuurskoon, die diere en net die kalmte wat oor mens spoel soos mens op ‘n plaas ry is ‘n onbeskryflike gevoel. Ek het elke oomblik van julle shoot so baie geniet en dit is altyd so lekker om op julle plaas te kom!

Ek was so bevoorreg om die gesin se eerste maternity shoot en hulle eersteling se newborn shoot te doen. Dit voel soos gister wat jy swanger was met Maya en nou is sy al so groot =)

Geniet julle foto’tjies!

Makeup en hare: Leané du Preez | leanewp@gmail.com

Geniet julle foto’tjies!

KLIEK HIER OM JOU SHOOT TE BOEK