Janse van Rensburg

Makeup: Leane Du Preez, haar makeup het AMAZING gelyk!

“Once upon a time I became yours and you became mine and we will stay together through both tears and laughter, because that’s what they call happily ever after…” Hierdie maternity shoot was vir my soos ‘n “fairtytale”… Pappa met sy 3 {amper 4} prinsesse… <3 Alles van die shoot was vir my soooo mooi…. die lig, die location, en veral die familie! Ek is saam met julle opgewonde vir die koms van julle nuwe prinsessie!