Girls Shoot

My heel eerste maternity shoot was vir Lelanie op hulle plaas in Lichtenburg gewees… Dit was soooo spesiaal om na al die jare weer ‘n shoot te kon doen vir hulle by die see.. Lelanie Liebenberg se sussie is saam met hulle met vakansie en hulle het besluit om ‘n GIRLS ONLY shoot te doen <3 Die weer het net-net gehou – dit was die hele dag reenerig en net voor die shoot het dit nog gereen.. gelukkig het die weer ons ‘n kansie gegee om te kan neem =)

Makeup: Leane du Preez {Baie dankie vir hulle pragtige makeup, hulle het stunning gelyk!}