Daneel Family Shoot

Pretoria

Family shoot | 1 Desember 2017

Dit was sooooo ‘n lekker sessie saam met die gesin op ‘n pragtige plaas net buite Pretoria. Pretoria is een van my gunsteling stede o in te shoot. Daar is sooooveeeel diversiteit en die foto opsies in die Jakarandastad is eindloos! Rosemary Hill is defnitief een van my gunsteling venues om ‘n shoot te doen. Die venue is so paar km buite Pretoria gelee en ‘n perfekte ontspanningsplek vir die hele gesin. Die venue is baie veilig en daarom is dit ook vir my ‘n plesier om shoots daar te reel. Daar is soveel mooi opsies op die plaas =) Die gesin was ‘n absoluut fees om af te neem en ek het omtrent elke oomblik daarvan geniet! Hoop om julle sommer gou weer in die toekoms af te neem!

Geniet julle foto’tjies =)

Venue: Rosemary Hill Farm

KLIEK HIER OM JOU FAMILIE FOTO SESSIE TE BOEK =)