Bouwer Family
Dit was ‘n heerlike sessie op die strand saam die pragtige gesin! Dit was my 5de shoot vir die gesin, en dit is
sooooo lekker om so deel van ‘n gesin se lewe te word en saam met hulle mylpale te kan ervaar!
Makeup: Leane Du Preez, haar makeup het AMAZING gelyk!