Botha Family

Garden Route

Family Shoot | George | Western Cape

Dit was so ‘n lekker sessie in die woud met die pragtige Botha gesin! Die woud skep darm maar net ‘n ander effek – iets tussen “magical” en moody =) Iets totaal en al anders as die “ligte” gevoel van ‘n strand sessie… Ek het vroeer die jaar ‘n shoot vir hulle gedoen toe hulle nog net 3 was, dit was soooo groot voorreg om hulle liefste baba met die sessie te kon ontmoet. Ek wens baie keer dat ek ‘n gopro op my kamera kan vasmaak en al die lagwekkende “behind the scenes” oomblikke ook kan vasvang.. dalk doen ek dit nog eendag =)

Die weer was maar swaar gewees tydens ons sessie en het tyd-tyd begin drup, maar dit het ons nie gekeer om steeds ‘n awesome shoot te he nie!  Julle is ‘n pragtige gesin en dit was soveel pret om julle familie foto’s te kon neem.

Geniet julle foto’tjies!

Makeup: Leané du Preez |leanewp@gmail.com | 082 463 90 18

Rok: Silver Swallow Design

KLIEK HIER OM JOU FAMILIE FOTO SESSIE TE BOEK =)