Bardien Family Shoot

Garden Route

Family shoot | Garden Route | 18 November 2017 |

“The love of a family makes life beautiful!” Dit was sooooo groot voorreg gewees om die pragtige gesin af te neem. Ek het die gesin 3 jaar gelede ontmoet toe ek ‘n kiddies speelplek en koffieshop gehad het. Hulle was van ons grootste kliente daar gewees en het al soos familie begin voel! Liefste Najma  & Haadie, dankie dat julle my gevra het om julle familie foto’s te neem, dit was soooo lekker gewees en julle het stunning gelyk! Geniet julle foto’tjies!

Makeup: Fazlin Rhoda