Pienaar – Maternity Shoot

Pretoria East Photographer | Pretoria East Newborn Photograhper

Ek het die voorreg gehad om die pragtige gesin se maternity shoot op ‘n pragtige plaas net buite Pretoria te doen. Rosemary Hill is een van my gunsteling plase met soveel verskillende “look en feel” opsies. 

Die middag was perfek en ons is geseen met die mooiste goue sonsondergang! 

Dit was so lekker om julle weer voor my lens te kon he, ek sien baie uit na die koms van julle bondeltjie liefde.

KLIEK HIER OM JOU FAMILIE FOTO SESSIE TE BOEK =)