Peens Family

Garden Route

Family Shoot | Western Cape | 23 November 2017

Ek het so ‘n lekker strand sessie met die gesin gehad. Aileen het die sessie geboek en ek het glad nie geweet dat dit dieselfde persoon is saam met wie ek op skool was nie. Ons was albei in Oranje Meisieskool in Bloemfontein waar ons saam tennis gespeel het. Dit was omtrent ‘n aangename verrassing toe ek sien wie uit die kar klim! Aileen & Reinhardt, dit was so lekker gewees om julle af te neem en julle het die oulikste seuntjie!

Geniet julle foto’tjies!

KLIEK HIER OM JOU FAMILIE FOTO SESSIE TE BOEK =)