Olivia- 12 days old

Pretoria & Garden Route Newborn Photographer

Pretoria East Newborn Photographer | Pretoria Newborn Photographer | Pretoria Photographer | Gauteng Newborn Photographer | Garden Route Newborn Photographer

Ooooh kyk net hoe klein en fyn is die pragtige newborn dogtertjie! Ek is verseker so bevoorreg om die beste werk te he! Ek geniet elke liewe shoot so baie. Dit is amazing om te sien hoe ONGELOOFLIK kreatief God is. Hy maak elke mens so uniek. Unieke gesiggies, vingertjies, tone, neusie, wimpers, lippies ens! Ek besef net elke keer hoe groot God ons dien as ek die kleine lyfies afneem! =) Olivia was verseker ‘n fees om af te neem =)

Geniet julle foto’tjies!

KLIEK HIER OM JOU SHOOT TE BOEK