Kraaij Family Shoot

Garden Route – Wilderness

Family shoot | Garden Route | Wilderness

“He and all his family were devout and God-fearing; he gave generously to those in need and prayed to God regularly” – Acts 10:2

Wat ‘n ongelooflike lekker sessie met die pragtige gesin op een van die mooiste strande in die Garden Route! Chaska, dit was so lekker gewees om jou en jou pragtige gesin te ontmoet en af te neem! Ek het elke oomblik van julle shoot gelove! =)

Geniet julle foto’tjies =)