Koen Family

Maternity Shoot

Garden Route – Great Brak River

Maternity shoots is een van my gunsteling tipe shoots. Dit is so groot wonderwerk dat daar nuwe lewe in ’n mamma groei wat soveel vreugde vir ’n gesin bring.

Jeremiah 1:5 “Before I formed you in the womb, I knew you, before you were born I set you apart…” – Wat ‘n awesome skrifvers met so groot belofte dat God een en elkeen van ons uniek maak en ken nog voor ons gebore is!

ALLES van die sessie was sooo mooi gewees en die wolke het onsettend mooi gelyk =) Kleredrag, makeup en hare speel so groot rol om die foto’s ekstra WOW te maak en die gesin het verseker soveel moeite gedoen daarmee! Ek kan hoeveel keer op dieselfde location shoot, maar dit lyk nooit dieselfde nie. Dit is darm net amazing hoe God ons elke dag bederf met verskillende weer situasies sodat ons “backdrop” nooit dieselfde lyk nie. We serve an awesome God!

Dit was ‘n voorreg gewees om julle maternity shoot te kon doen en ek kan nie wag om vir boetie te ontmoet nie!

Geniet julle foto’tjies!

Makeup en hare: Leané du Preez | leanewp@gmail.com