Freek & Monique Maternity

Maternity shoot | Garden route | George | 21 Desember 2017 |

Wat ‘n lekker sessie met die pragtige amper mamma en pappa!  Ek LOVE maternity shoots. Dit is sooo spesiaal as dit ’n couple se eerste maternity shoots is, die opwinding is soooo groot! Die paartjie is van Johannesburg en was vir die Desember vakansie bietjie in die Garden Route. Wat ’n voorreg om julle shoot te kon doen terwyl julle hier met vakansie is!

Ons het besluit op ‘n woud en see sessie – best of all worlds in die Garden Route… =) Monique, jy het stunning gelyk – ek het jou rok GELOVE – dit het ekstra mooi in die donker woud gelyk! =) Die weer was maar sleg gewees die dag, dit was super erg bewolk en het begin reen, maar dit was steeds so mooi en fun sessie!

Geniet julle foto’tjies =)

Makeup & hare: Leane Labuschagne {haar makeup en hare was soooo mooi! baie dankie!}