Botha Family – Jacaranda Shoot

Pretoria, Gauteng

Family shoot | Pretoria | Gauteng |

Ek het die pragtige familie ‘n paar jaar gelede ontmoet waar ons ‘n maternity shoot op een van die pragtige strande in die Garden Route gedoen het. Ek het intussen al ‘n hele paar shoots vir die gesin gedoen en die jaar was EKSTRA spesiaal met ‘n JAKARANDA shoot! Oooooh die excitement vir my Jakaranda shoots was sooo groot en ek het elke liewe oomblik van die shoot GELOVE! Daar is net sooooveeeel mooi Jakaranda strate en ek kon glad nie een straat kies nie. Ons het bietjie “street hopping” gedoen {weet nie of daar so woord bestaan nie haha}… Pretoria is soooo na aan my hart en die tyd van die jaar is seker die mooiste tyd! Meeste van die strate is pers gekleurd met die pragtige Jakaranda bome! Ek en die Botha gesin het sooooveeel pret gehad met hulle familie shoot in die pragtige strate in Waterkloof! =)

Geniet julle foto’tjies =)