Alexander & Lindi

Maternity Shoot

Garden Route

“No one else will ever know the strenght of my love for you…After all, you are the only one who knows what my heart sounds like from the inside…”

Alles van die sessie was net ongelooflik mooi! Lindi het soveel moeite gedoen en het besonders mooi gelyk. Dit is absoluut die moeite werd om soveel as moontlik aandag te gee aan die regte kleredrag en ‘n goeie makeup artist. Ek is natuurlik gaande oor ‘n mooi lang “flowy” rok vir ‘n maternity shoot. Daar is net soveel wat mens kan doen met so mooi lang rok op ‘n shoot. Foto’s is op die einde van die dag al wat mens oor het van die spesiale tydperk, so gaan groot met die beplanning van jou shoot =)

Die son was BESONDERS mooi goud gewees en ek kon nie ophou foto’s neem van die pragtige amper mamma! =) Lindi, jy het onsettend mooi gelyk – en die mooiste is jou sprankelende persoonlikheid! Jy is pragtig van binne en buite! Lindi en Alexander, dit was sooo lekker gewees om julle te ontmoet en af te neem – julle gaan verseker amazing ouers wees!

Makeup en hare: Wilna Allpass – Professional Make-up Artist and Hair Stylist {Wilna Allpass}

Rok: Silver Swallow Design {Cocoberry}

Blommekransie: Lily and Lime {Sandra de Freitas}

Geniet julle foto’tjies!

KLIEK HIER OM JOU FAMILIE FOTO SESSIE TE BOEK =)