Hoe oulik is die kleine Daniël se sessie?! Hy was stroooopsoet gedurende sy shoot en het net wakker geword om te drink en dan weer verder geslapies =) Ek het omtrent lekker foto’s geneem! Dit is so groot voorreg om die kleine lyfies op so jong ouderdom te kan afneem.
“Daddy says I’ll learn everything I need to know from John Wayne, John Deere & John 3:16..” Die Kleyn gesin is ‘n baba seuntjie ryker en ek weet sommer hy gaan die plaas so baie love soos sy pa! =) Ek ken vir Daan en Danika al ‘n rukkie en dit was soooo lekker gewees om hulle beautiful seuntjie te kon ontmoet. Mag Daniël vir julle soveel vreugde bring in die jaar en jare wat voorle! Geniet julle foto’tjies!
Die babatjies se veiligheid is vir my uiters belangrik. Ek is deel van INPA {International Newborn Photography Association} en sal altyd seker maak dat: