Gerber family – Garden Route Maternity Shoot
Maternity Sessions are always a bliss! I had so much fun doing this Garden Route maternity shoot with the Gerber family. I have known them for more than a year now. This is the 4th photo shoot I did for them. I love it to be part of every milestone of a family!...
Bernadette 12 days old – Garden Route Newborn Shoot
Bernadette - 12 days old Garden Route Newborn Photographer Die eerste dag toe ek gehoor het dat Chantelle & Brian swanger is was ek uit my vel uit opgewonde! Hulle het dadelik gese dat hulle by my hulle maternity & newborn sessie wil boek! Ek het van die...
Gela Portraits – Ubuntu theme – Garden Route Photographer
Gela Portraits - Finalist for Mrs South Africa 2017 I was super excited when Gela contacted me to do portraits of her. I was even MORE excited when she told me the theme she had in mind. We brainstormed a bit and came up with the perfect concept {location,...
Jacobs Family
Jacobs Family - Garden Route Photographer Dit was soooo 'n lekker Family Shoot op die gesin se plaas net buite George. Ons shoot het 2 keer vantevore uitgereën. Die keer het dit ons darm kans gegee om te kan shoot voor dit weer begin reen het. Ek was so...
Emile 6 days old – Garden Route Newborn Shoot
Emile - 6 days old Garden Route Newborn Photographer Ek is so bevoorreg om die gesin se maternity en paar maande later die newborn shoot van kleine Emile te kon doen! Ek is saam met elke mamma so opgewonde vir die koms van hulle kleinding. Dit is so groot...
Johann & Marinell – Garden Route Couple Photography
Johannn & Marinell - Garden Route Couple Shoot Daar is min dinge so spesiaal soos 'n couple shoot! Ek ken die twee pragtige mense al 'n hele paar jaar. Dit was so groot voorreg toe Marinell my kontak en se hulle wil 'n couple shoot by my doen. Marinell is...
Juahan 12 days old – Garden Route Newborn Shoot
Juahan - 12 daggies oud Garden Route Newborn Photography Dit was soooo lekker om die pragtige seuntjie se newborn shoot op 'n plaas in Riversdal te kon doen. Ek ken vir Leandri al 'n hele paar jaar. Ons was saam op skool en toe heel toevallig in dieselfde...
Amieka 9 days old – Pretoria East Newborn Photographer
Amieka: 9 days oldPretoria East Newborn PhotographerEk is defnitief sooooo bevoorreg om die kleine newborn lyfies te kan ontmoet. Hoe jonger die babatjies is, hoe makliker is dit vir my om hulle af te neem. Ek verkies om die sessie binne die eerste 12 daggies...
Eugene & Lolla – Cape Town Photography
Eugene & Lolla - Cape Town Couple Shoot Hoe oulik is die couple saam! Ek was erg uit my vel uit opgewonde vir die paartjie se sessie in die middestad van Kaapstad! Daar is natuurlik 'n hele paar faktore wat mens in ag moet neem as jy in die stad wil shoot,...